KAN JY NOG ‘N HUIS MET GEBREKE VERKOOP? DIE VOETSTOOTSKLOUSULE
Dit is belangrik vir kopers en verkopers om die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming op die verkope van alle items en bates – huise, voertuie, enigiets- goed te verstaan. Ook die effek daarvan op die bekende voetstootsklousule. Eerstens, wat is die onderskeid tussen patente en latente gebreke? Dit is belangrik om hierdie onderskeid te […]