JJMM Attorneys – Law Firm in the East Rand with offices in Kempton Park

KORPORATIEWE BEHEER: AARD VAN BESLOTE KORPORASIES EN HUL LEDE

Die Maatskappywet No 71 van 2008 (“die Maatskappywet”) hou belangrike gevolge vir beslote korporasies in. Daar kan onder andere geen inkorporasie van nuwe beslote korporasies kragtens die Wet op Beslote Korporasies ná die inwerkingtreding van die Maatskappywet (1 Mei 2011) plaasvind nie en geen maatskappy kan ná 1 Mei 2011 in ’n beslote korporasie omskep […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X