KORPORATIEWE BEHEER – DIE VEILIGE BEWARING VAN REKORDS
Die woord “rekords” word in Artikel 1 van die Maatskappywet No 71 van 2008 (“die Wet”), omskryf as enige inligting wat in Artikel 24 van die Wet beoog word. Artikel 24 van die Wet omskryf verskeie rekords wat deur ’n maatskappy gehou moet word, insluitend afskrifte van die maatskappy se Memorandum van Inkorporasie (“MOI”) asook […]